rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

Liani Reynolds ~ Vir die Mossies ~ Kyk Nou!

Liani Reynolds ~ Vir die Mossies ~ Kyk Nou!

- +
Add To Cart
Sold Out

As jy hier lees en jy laat jou gedagtes teruggaan oor die stories in jou lewe, is ek seker daar is mense wat uitstaan soos vlaggies en gloeiende lampe.
Daardie mense is gewoonlik mense wat op onsienlike plekke gaan leef het soos mossies sodat jy kan wees wie jy vandag is en steeds glo in drome.
Hierdie konsert is opgedra aan hulle.

Saam met my speel twee kosbare vriende, Jacques de Villiers en Janco Holtzhausen wat ook op onsienlike plekke soos mossies staan sodat ek hierdie lewenslange droom van om te sing en stories te vertel, kan uitleef 😊
Daar is ook so paar items saam met my vyf seuntjies en my man...sommer op ons stoep in die Vrystaat soos wanneer ons braai en ons verbeel ons is ‘n “band” 😊

sit Liani Reynolds se album by

Digitale Mp3 album R120

rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out