rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

20 Dec • Jongensdal • Joshua na die Reën & Leon Gropp

20 Dec • Jongensdal • Joshua na die Reën & Leon Gropp

- +
Add To Cart
Sold Out


Ons sluit ons musikale jaar saam af met 'n lieflike vertoning by die pragtige Jongensdal tussen Stilbaai & Jongensfontein.


Kom luister hoe hierdie twee kunstenaars se stemme saamweef, en maak 'n onvergeetlike aand saam met hulle mee.


18:00 vir 19:00


Bring jou eie piekniekmandjie kombers en stoel saam.


Kies hoeveel jy wil betaal vir jou kaartjies.


You will receive an e-mail receipt which will be your ticket.

rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out