rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

20 - 21 Dec • Jongensdal • Joshua na die Reën • 18:30

20 - 21 Dec • Jongensdal • Joshua na die Reën • 18:30

- +
Add To Cart
Sold Out


Jacques De Villiers die skrywer en sanger agter Joshua na die Reën , en sy musikante bring weer 'n musiekbelewenis na Jongensdal naby Stilbaai. Met verhale en musiek oor die lewe en dinge wat met die hart van die mens en die konneksie tussen mens en dit rondom hom te doen het.

Andy Maritz agter die dromme, Heini Berner met kitaar, Gerhard Bienedell agter die baskitaar en Jacques De Villiers met klavier en stem.


18:30 vir 19:30
Alle kaartjies is dieselfde.
Kies hoeveel jy wil betaal.
(R160 - R300)


Bring jou eie piekniekmandjie kombers en stoel saam.
(Kinders onder 6 is gratis)


You will receive an e-mail receipt which will be your ticket.

rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out