rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

Kaleidoskoop - Gunsteling Seisoen

Kaleidoskoop - Gunsteling Seisoen

- +
Add To Cart
Sold Out

Kaleidoskoop se nuutste album is weereens deurtrek met dié groep se unieke akoestiese klank. Gunsteling Seisoen het in 2018 weggestap met ‘n gesogte Ghoema-toekenning in die kategorie “Beste album deur groep of Duo” waar hulle meegeding het teen Die Heuwels Fantasties, Anders, CH2 en Saarkie wat elk wenners in hul eie genre-kategorieë was.


Met opgewekte snitte en siel-volle ballades bied Gunsteling seisoen ‘n dieper kykie in die verskillende seisoene van die lewe. Die weldeurdenkte lirieke weerspieël die vreugdes van die lewe, maar die onvermydelike hartseer elemente word ook met hoop en positiwiteit benader. Hulle spog op hierdie album met groot name wat die album help inkleur het o.a. Schalk van der Merwe, Henry Steel, Matthys Maree, Shaun Johannes en Gideon Botes.

Vlugvoetig
Gunsteling Seisoen
Jy langs my
Die Goeie
Somerreën
Erfgenaam
The Call
Wegbreek
Soms wonder jy
Mooiste tyd
Dromer

Gabriel
Fakkels

Digital Album - MP3 download

rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out