Kaleidoskoop se eerste album (2010) laat jou met nuwe oë na die lewe, liefde en menswees kyk. Met snitte soos. “Moedersmelk” en “Jou hart in my” is hierdie een perfek vir daardie rooiwyn- en kaggelvuur-aande.
Stellenbosch Kind Bang Jan...dooie man Jou Hart in my Platsak Bladwisselend Ek en jy Jou Planeet Laaste Rolo Doelgerigte Leemte Moedersmelk