rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

Lizandra Winter ~ Kwesbaar konsert ~ Kyk Nou!

Lizandra Winter ~ Kwesbaar konsert ~ Kyk Nou!

- +
Add To Cart
Sold Out

Tydens hierdie lockdown tyd het ek diep bewus geword van die vryheid wat mens kan vind in kwesbaarheid.

Ek is dankbaar vir Joshua na die Reën, Liani Reynolds en my man Ryhno von Hagen wat my bystaan om in hierdie blootstelling my hart te deel nes hy is.

Ek deel ook my nuwe liedjies, ongeslyp met julle.

Skop jou skoene uit, kruip warm in en kom wees net jouself saam met my.
Rou. Eerlik. Kwesbaar.

sit Lizandra Winter se album by

Digitale Mp3 album R120

nog konserte om te kyk

sit 'n paar by

rain{ }dust

growth happens when dust {meets} rain

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out